
Ilana Jooste
Ok my stage naam is net Ilana met 1 L 🤣 Volle name is Ilana Jooste ( 30 ) woonagtig in Springs. Ek sing al vanaf die ouderdom van 13. Ekt n ongelooflike sterk stem en ek kan amper enige noot beryk as ek my kop daarop sit ( praat spesifiek van hoe note, lae note not so much ). Ek doen amper enige tipe musiek vanaf die 60s reg deur tot die nuuste musiek. Ek baie energiek en ekt groot "sense of humor " asook "stage performance". Eks tans besig met my eie oorspronklike Album. Battle thoughts en my heel eerste single is reeds uit " Bridge over Orinoco ". Eks geseend met n talent en ek wil dit net met almal deel. Ekt ook n groot storie om te vertel en dis waar my Album se naam vandaan kom. Ek kan nie wag om hom te release vroeg die jaar. So thats about me. Hoop dit help. Dankie v al jou moeite met HRL jys n regte ster
Contact Information
- AddressPretoria
- Phone
- Emailhrlproductionbookings@gmail.com
- Zip/Post Code0182