
Zahn
Zahn is beslis die naam op almal se lippe – hulle wil of haar vriendin wees of soos sy wees of net sê hulle ken die
bondel energie wat altyd tyd maak vir ander. Soos baie mense haar ken noem haar n "Power House Vocalist".
Met elke vertoning lees sy haar gehoor so goed dat elke een n lied of twee hoor waaroor hul gaande is.
Haar verhoog persoonlikheid is aansteeklik en haar glimlag helder verseker n plek op.
Met haar nuutste enkelsnit " Dis Hoe Jy Die Wereld Verander " klim hy hoog op radio stasies en is tans TOP 1 op verskeie radio stasies.
Zahn doen korporatiewe funksies en toer ook tans saam After party band
Sy is ook n finominale dj vir funksies en kan ook Mcee.
Sy doen ook al 5 jaar troues en dames oggende.
Beslis n aanwins en saam Ruan Tennant is hulle unstoppable duo's
Zahn is n Moet vir jou geleentheid!